Theodore Bikel

Theodore Bikel
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Theodore Meir Bikel
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1946–2007
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Theodore Bikel (2 Mei 1924 – 21 Julie 2015) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The African Queen (1951), The Enemy Below (1957), The Defiant Ones (1958), en My Fair Lady (1964).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy